Your

Kind words

Testimonials

Hi Celia,
I just wanted to let you know that I absolutely love the photos of Benjamin! They are exactly what I had hoped for and capture everything I had wanted to capture about him!
Thank-you, thank-you, thank-you!!
We look forward to more photoshoots with you in the future! 

~ Jennifer ~

 

Celia! Ons is so ongelooflik dankbaar, dit is die mooiste fotos van ons klein Anrich! Spesiale familie fotos wat so mooi gaan lyk op ons mure! Ek is uit my vel!! Gaan sukkel om te kies!
~ Lynn ~

 

Eerstens wil ek vir jou BAIE BAIE DANKIE sê vir ons pragtige foto’s. Die maternity en newborn shoot was amazing.
Die newborn shoot se foto’s is stunning!
Ek kan nie kies nie.
~ Cherees ~

 

Hi Celia, ek het my goedjies vandag gekry en wow!!!! Ek wil jou komplimenteer op jou eindproduk!! Dit is stunning was vir my soos om ‘n geskenk oop te maak!!! Baie baie dankie sal jou vir enigeen aanbeveel!! 
~ Beulah ~

 

Ek het nounet ons boksie net maternity fotos oopgemaak. Dit is sooooo mooi en jyt soveel moeite gedoen. Vreeslik baie dankie. Baie dankie vir vandag se newborn shoot ook. Dit was vir ons n lekker daggie en ek weet die fotos gaan baie mooi uitkom. Jy gaan uit jou pad uit en ek sal jou vir enige iemand aanbeveel. Jy’t werklik n talent.
~ Yolandi en Eben ~

 

Dankie baie Celia! Ons fotos is so mooi..ek was skoon in trane! Soveel spesiale oomblikke gewees en jy’t als gevang! Die geel lyk so mooi en fun..eks so bly!
En die cover van die CD boksie is my gunsteling foto…dis so pragtig!
Jy’s ‘n ster!
~ Shani & Herman ~ 

 

OMG!! I am inlove with your beautiful work. Thank you very much for the lovely experience Celia.
~ Luyanda ~

 

Naand Celia, ek het gewag tot elke gesin hul boekies gekry het voordat ek sms. Almal is in die wolke! Hul het gedink dit gaan sommer ‘n boekie met los fotos wees en was baie verras toe hul die kwaliteit daarvan sien. Baie dankie vir ons mooi foto’s en die mooi afwerking van die boekies en die CD wat so mooi verpak was. Jou diens is altyd hoogstaande!
Groete, Die Britze
~ Awie & Ivy Britz en Familie ~

 

Baie Baie Baie dankie dat jy ons daggie so mooi vasgevang het op die foto’s. Ons waardeer dit regtig so baie!!! Ek en Riaan het albei trane gekry! 
~ Riaan & Zelda ~

 

Skattebol, ons is jou ewig dankbaar vir die pragtige herinneringe in ons foto’s!
~ Trudy & Conrad ~

 

Dame, baie dankie vir die foto’s! Dis verby stunning! Ons is vreeslik HAPPY. Ek weet nie hoe om vir jou en jou assistent dankie te sê nie. Dit was en bly ‘n voorreg dat jul ons foto’s gedoen het.
~ Jaco & Lisa ~

 

Hi Celia, ek wil net vir jou baie dankie sê vir die stunning boek. WOW, ek love dit. Jou werk en die drukkers sin is perfek! Dankie vir al jou moeite!
~ Angelique & Marco ~

 

Baie baie dankie vir die mooi CD!!! Ons is regtig mal oor al die foto’s!
Het reeds dit op FB gelaai en almal sê hul is stunning!
~ Mark & Madrè ~

 

Celia, baie dankie vir die wonderlike foto’s, dis so mooi ek kan nie uitkies wat in die boek moet kom en watter nie.
Baie dankie weereens! Ek moet jou komplimenteer met jou aanbieding van jou CD’s, jy doen baie moeite en ek waardeer dit ongelooflik baie!
~ Johan & Chrisna ~

 

Ek moet vir jou vreeslik dankie sê. Dit was so lekker om julle daar te hê om ook die spesiale dag saam ons te deel. Dankie dat julle ook so dierbaar met ons en al die gaste was deur die hele aand. Ek waardeer die ongelooflike baie moeite wat jy vir my gedoen het op die troudag en ook met die oploop na die dag toe so verskriklik baie. Jy het die beplanning sommer baie makliker laat verloop en jy het alles so pragtig gedoen. Presies wat ek in gedagte gehad het… van die uitnodigings, verlowing shoot, spyskaarte, ens., ens., ens. Sou defnitief nie so ‘n perfekte en spesiale dag sonder jou gewees het nie. Jy is kosbaar vir my.
~ Reinart & Anika ~

Die fotos is ongelooflik mooi ons kan nie ophou daarna kyk nie!! Dis rerig so spesiaal en jy het elke klein detail so mooi beklemtoon! Jy is rerig n uitstekende fotograaf!!!
~ Christo & Jettie ~

 

Baie baie dankie vir die pragtige foto’s. Die foto’s het so mooi uitgekom!!!!!
Ek het gedink dit gaan mooi wees maar dis bo verwagting mooi.
~ René ~

 

Vreeslik baie dankie vir die ongelooflike mooi foto’s – ons is mal daaroor en baie tevrede.
~ Coenie & Anneke ~

 

WOW, die fotos is so mooi, baie dankie!!!! Jy is net die beste fotograaf ooit. Ons het die fotosessie net so baie geniet, weereens dankie!
~ Celeste ~